Jacques Santer

Jacques Santer

Jacques Santer (gebore 18 Mei 1937 in Wasserbillig, Luxemburg) is 'n Luxemburgse en Europese politikus.

Hy is lid van die CSV, die Christen-Sosiale party van Luxemburg. Hy was Eerste Minister en Minister van Finansies van Luxemburg van 1991 - 1994. In 1995 was hy goewerneur van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) en van 1995-1999 het hy gedien as President van Europese Kommissie. In 1999 is verskeie kommissarisse beskuldig van korrupsie en het die Europese Parlement van sy reg gebruik gemaak om die Kommissie weg te stuur.[1]

  1. Université de Luxembourg

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search